Sale!

‘n Baie Lang Brief Aan My Dogter

R325.00

MARITA VAN DER VYVER

 9780624090014

 Paperback | 352 pages

 21 Mar 2021

SKU: 9780624090014 Categories: ,

Description

’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoir. Dit is ‘n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.