Sale!

Grootgeluk

R299.00

Jan van Tonder
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: November 2021
Formaat: Sagteband
ISBN: 9780798182416

SKU: 9780798182416 Categories: ,

Description

Tijs Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. Hy en sy mame woon naby die Schoemans se opstal, so naby dat Tijs snags die werfhonde kan hoor snork. Hy is getuie van als wat reg én verkeerd loop op die werf.
Miskien as Tijs nooit die skilpad op sy dop gekeer het nie, kon dinge anders verloop het.

Hierdie historiese roman speel af vanaf die 1850’s tot 1914, en die landskap is die Klein-Karoo, hartskontrei van die skrywer.