Sale!

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) Grade 12

R310.00 R300.00

Marita Van Der Vyver

ISBN: 9780624046622

Publisher: Tafelberg

Date Released: February 2014

Format: Soft cover, 278pp
SKU: 9780624046622 Category:

Description

Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met ’n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers én ’n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op “wittebrood” moet gaan – om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat ’n leesgids met • inligting oor die skrywer • ’n inleiding tot die roman • literêre begrippe • hoofstukopsommings en woordelyste • vrae en antwoorde • assesseringsriglyne