Sale!

Antoinette Sê

R230.00

Antoinette Pienaar

Publisher: Naledi Boeke

SAGTEBAND : 184 bladsye

ISBN 9781928530619

SKU: 9781928530619 Categories: ,

Description

Stories is medisyne, die Lennon’s van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie herken of as
’n storie ’n spieël word vir n groot gebeurtenis in my lewe, help dit my om getuie te word van my eie lewe.
Hierdie kortverhale vertel die stories wat op ons werf op Theefontein uitspeel, stories oor my kinderdae op Carnarvon, stories oor kwaai
kalkoene, stories oor die son as hy sambokslaan op ons sinkdakke, stories oor hoe mens die weer vir weke ‘’lees’’ op die uitkyk vir reën
en stories oor die baldadige vreugde as die Blou Dak se Baas ’n slag sy gieter oor die vlaktes en die berge laat leegloop.